Riaan Smit - Hoe vêr is die Hemel?
Neem alles nou soos dit kom
Omdat ons niks weet van die toekoms, nie
Ons droome le nou en wag
Vir n aantwoord oor die vraag
Hoe ver is die hemel?
Waneer dans ons weer op heuwels
En Hoe lank moet ons nog wag?
Vir ons kaans om die nag weer te vat?
Ek is bang vir my vriende
Want die rowwe tye het pas begin
Ek is bekommerd vir my gesin
hulle ly honger en dit maak niks sin
ek was my hande
met bloed van verlange
kyk rond, ons is in hemel
ons dans weer op heuwels
ons hoef nie meer te wag nie
vir ons kans om die nag weer te vat nie
Featuring
Adam Brandon Kirby
Vaughn Ahrens
Llewellyn Anandale
Esmarie Boshoff
Nina Burger
Filmed and edited by Renier De Bruyn of Endemic Productions Namibia
Recorded at T1 Studio's Namibia
A Tribe One Production

SORT BY-
Topkommentarer
-
Seneste kommentarer