Crowmaster - Die Stilte Waarheid #postmetal #doommetal metal #crowmaster #namibia #southafrica
Die son sak oor die veld
'n rooi gloed so helder
'n Stilte wat die siel beveel om sag te luister
Die wind fluister stories
van 'n lang verlede dag
Waar liefde en verlies hul merk in die hart kom grawe
Die skadu's groei nou lank
soos herinneringe wat strek
so luister na die stilte,
die wind se sagte lied
Die reuk van die aarde
nat van die aand se dou
na tye van onskuld
so bloei jy nou
selfs na die donkerte
so bloei jy nou
die bloed
Bring 'n gevoel van vrede
'n belofte wat ek onthou
so luister na die stilte,
die wind se sagte lied
Want in die eenvoud lê 'n waarheid,
diep besied
Die son sak oor die veld,
'n rooi gloed so helder
'n Stilte wat die siel beveel om sag te luister
so bloei jy nou
die bloed
Bring 'n gevoel van vrede
hul merk in die hart
kom grawe
So luister na die stilte,
die wind se sagte lied
Want in die eenvoud lê 'n waarheid,
diep besied
Die skade groei nou lank ... so lank
soos herinneringe,
na tye van onskuld
https://elasticstage.com/crowm....aster/releases/corvu

SORT BY-
I migliori commenti
-
Ultimi commenti